INTER MAGAZINE
Introducing Inter (Race)

Issue 3 Inter (Race)

Introducing Inter (Race)

Introducing Inter (Race)

by Katharien de Villiers and Heinrich Groenewald

The power of a single story lies in the many voices that tell it.

How does one write about history, when the given truth is suspect and we are faced with a cacophony of voices and a multiplicity of narratives? Novelist Chimamanda Adichie has warned of the dangers of a single story. Of course- our lives, cultures, histories are made up of many overlapping stories, with a multitude of experiences to reflect and give voice. For us it is not a matter of presenting multiple stories but rather of providing a platform able to capture the radical singularity of circumstance in its totality, a totality that ultimately arises from something larger than each singular fact, rumor or suspicion. The possibility of truth, in its inevitable relation to experience, exists in each. 

Inter(Race) came to mind as the obvious choice taking recurring and ever-recent events into consideration. This time we hope to allow for the opportunity to define ourselves, as individuals, within the new ‘democratic’ South Africa. What has the impact of the many others been on the individual cultural identity? To what an extent should our current state be governed by cultural and historical heritage? How do we define ourselves and our differences whilst also striving toward the utopian rainbow dream? Is that dream even remotely possible or plausible within the complex narrative of our country?

Vi Die Loot

Vi Die Loot

by Bracen Kayle, Imie Vanie Delft & Die Hottnot God

https://www.youtube.com/watch?v=AebQiO8lbGU

Broederbond Kom Vattit

Broederbond Kom Vattit

deur Charlton Randall Davids

aka Brei Masjien

Sedert die kolonialiste die slawe vanaf Afrika tot die uithoeke  van die wêreld geneem het, het die nageslag van Afrika die wêreld met hul kuns en kultuur op soveel plekke verryk. Hiervan is die Jamaikaans gebore legendariese Dj Cool Herc, wat as die vader van Hip Hop bekend staan ‘n bewys. Ses jaar voor die naam Hip Hop gebruik sou word as die amptelike naam het hy sy  break beats by ‘n partytjie in Amerika bekend gestel. Hierdie partytjie sou een van die voorlopers wees van dit wat ons vandag as Hip Hop ken. Die res is geskiedenis. Dit is dus veilig om te sê dat Hip Hop deur die kinders van Afrika die wereld in geneem is. Daar is steeds verskille oor waar, hoe en wie die belangrikste rolspelers van die modern Hip Hop cultuur was, maar in die greater scheme  van dinge is dit nie belangrik nie. Wat saak maak is dat Hip Hop en daarmee saam Afrikaapse Rymklets, in sy moderne vorm gebore is. Kaapse groepe soos P.O.C, B.V.K, Black Noise en vele ander het die vlam van Afrika, die pols van Hip Hop, terug gering Said Afrika toe. Vandag is Hip Hop en veral Afrikaanse Rymklets een van die mees progressiewe genres in die land.

Die Afrikaanse Rymklets-genre is egter nie sonder uitdagings nie, daarvan kan talle van ons wat dit beoefen getuig. Afrikaanse Rymklets (kommersiëel en underground) was nog altyd gekenmerk as ‘n genre wat op die buitewyke en grense van die brëer Suid-Afrikaanse musiek en kommersiële gebied te-vinde is. Indien jy op die Afrikaanse Rymklets timeline sou klim, sal jy sien dat alhoewel daar derduisende was wat die kunsvorm beoefen het, daar slegs kans gegun aan    enkeles om hul kuns na ‘n groter platvorm te neem. ‘n Mens kan dit natuurlik van alle musiek-genres sê, maar Afrikaans Rymklets se toegang tot nasionale TV kanale, radios en feeste was maar altyd moeiliker as vir ander Afrikaanse musiek genres. Die toegang tot kwaliteit opnames en ander hulpbronne bly onbereikbaar.

Wat ons egter in gedagte moet hou is dat die Afrikaanse Rymklets se bestaan en ontstaan nie gebou is op ‘n kommersiële fondasie nie. Dit is gebou op ‘n sosiale en subkulturele fondasie met die crux op die beoefening van die geliefde kunsvorm as deel van ‘n groter beweging naamlik Hip Hop. Derduisende Afrikaansprekende jongmense landwyd, is besig om die kunsvorm te beoefen en dit groei steeds teen ‘n geweldige pas. Afrikaans Rymklets was nog nooit so sterk soos wat dit tans is nie, te danke aan hierdie sogenaamde “informele strukture” wat ontstaan het in reaksie tot die blatante te kort aan formele, strukturele ondersteuning. Niemand het beheer daaroor of het die reg om enigsins baas te speel behalwe diegene wie dit beoefen nie.

Te danke aan nuwe tegnologie, toegang tot inligting onder jou vingerpunte, die spoed waarmee die HipHop en die Rymkletsbeweging gevlieg het, het die populariteit van Rymklets, die hoogte in laat skiet. Die streke van Suid-Afrika het hul eie Rymklets-pioniere opgelewer. Noord-Kaap, Suid-Kaap, Oos-Kaap, voorstedelike Kaapstad en die Boland het die by bedra tot die magieqe ontwikkeling van die Rymkletsbeweging. Rymkletskunstenaars het van mekaar bewus geraak en kon ook colloborations aanpak. Die mure wat kunstenaars verhoed het om van mekaar te weet het geval en die pioniere van die geliefde rymklets en hiphop leefstyl kan nou vrylik inligting deel.

Alhoewel die Rymkletsbeweging gegroei het, was daar baie frustrasie en uitdagings wat dit moes oorkom. Almal was nou bewus van mekaar, maar die algemene gevoel was dat daar te veel verdeeldheid was.  Dit het die beweging in ‘n mate gestrem maar ondergronds was daar ’n groeiende behoefte vir verandering en eenheid. Die oproepe om verandering en eenheid in die Afrikaans Rymklets-gemeenskap het met talle rymklets-kampe geresoneer en het die beweging vir die eerste keer in die geskiedenis as ‘n verenigde front oor baie grense heen in ‘n eenheid saamgebind.

Voor hierdie sprake van eenheid was die Afrikaanse Rymkletsgemeenskap nie altyd ‘n aangename plek om te wees nie. Die egos van individue en kampe was groter as die kunsvorm self en die Rymkletsbeweging was gekenmerk deur doellose bekgevegte op Facebook. Elkeen was in sy eie hoekie besig met beperkte hulpmiddels. Hierdie tendens se einde het egter gekom.

In 2016 was daar ‘n beslissende aantal vergaderings, whatsapps en eposse wat gedryf is deur ‘n paar prominente stemme in Afrikaans Rymklets. Op die agenda was talle kwessies, uitdagings en bekommernisse. Die vergaderings en visie is deur Charlton Breimasjien Davids, Ricklo Die HottNotGhot en talle ander in die kultuur  gedryf. Die uitdaging was dat die beweging die sou sentreer rondom die individu die, maar eder ’n kollektiewe nasionale poging so vorm. 

Breimasjien en HottnotGhot was moeg vir hierdie diep vallei van verdeling in Afrikaans Rymklets en was oorgehaal om ten minste die aandag van die verskeie kampe te kry om te hoor hoe hulle voel oor die stand van sake. Hul vergaderings en gesprekke met talle ander was deel van die poging om almal om die tafel te kry sodat ‘n gesamentlike poging aangewend kan word.

Die Afrikaans Rymklets-beweging het nog nooit in die geskiedenis van sy bestaan op hierdie skaal die gedeelde demografiese en sub-kulturele grense oorsteek op hierdie sjaal nie. Daar was nog nooit ‘n banier of ‘n vlag wat nasionaal so sterk gewapper het dat Rymkletsers oor die land kon sê, Ons UNITE en BOND om hierdie kultuur uit te bou ten spyte van ons verskillende agtergronde, ten spyte van watter plek ons is, ten spyte van hoe ons Afrikaans praat, ten spyte van ons geloofsoortuigings,  ten spyte van watter tools ons gebruik maak om ons songs mee te produce. Ons UNITE en BOND met die fokus om skeppend te wees sodat die skeppende werk ‘n generasie kan impak. Ons UNITE en BOND om mure af te breek wat die groter familie van Afrikaans rymklets verdeel.

En net so is die Broederbond gebore. 

Die praat het oorgeskakel na die daad en die proje is nou twee jaar later steeds ‘n vakkel van hoop in die Afrikaanse Rymklets gemeenskap.

Hierdie BOND-crux wat Breimasjien so mooi uitlig is die sleutel. Die blueprint. Dit is die fondasie van ‘n gefokusde sending. Almal se vaardighede onder een saambreel om werke te skep in die musiek styl en kreatiewe Afrikaanse woordkuns. Werke wat baie meer energie, gees en impak sal hê soos wat die gesamentlike energie momentum optel. 

Die Broederbond is die manifestering van dit wat die Hip Hop en Rymklets-vlag sterk laat wapper. Die teenpool van alles wat verkeerd is en was met Afrikaanse Rymklets. Die kreatiewe geeste van Broederbond het al die voordele in hul guns met soveel geskut in hul arsenaal. Die voordeel dat jou werk van gemiddeld na bo-gemiddeld kan groei omdat die versamelde energie en personas net soveel meer dinamika aan jou as individu kan bied. Die uitdagings kan met gefokusde versamelde krag en missie aangepak word. Een massiewe broeikas van begaafde kreatiewe ervaring en vaardighede!

Die Broederbond se versamelde breintrust het die Afrikaanse Rymklets-beweging lig jare vorentoe laat beweeg. Die toepassing en beoefening van die netwerke se versamelde energie en vaardighede is presies wat die Afrikaanse Rymklets beweging benodig. Ons het talle konings, koningine en kampe nodig wat weet hoe om op gelyke voet met al die ander konings en kampe van rymklets te operate sodat die kultuur vinniger kan ontwikkel en die rymklets-standaarde hoog gestel word. Broederbond doen presies dit. Dis ‘n goudmyn van vaardighede, denkwyses en ervaring saam onder een dak met een visie.

Broederbond is die eersgeborene van hierdie nuwe tydsgees van Afrikaans Rymklets. Die grense is oorgesteek. Die beperking is opgehef. Die nuwe tydsgees se vlag het verrys. Die strydbyle, okapis, magnum45’s, bazookas, en facebook atoombomme is nou verruil vir gedeelde vaardighede met die fokus op die uitbou van Rymklets. Die Broederbond is tans besig met die  dokumetering van ‘n versameling stemme vir ‘n nuwe tydsgees. Met die ondersteuning van infrestrukture soos www.rymklets.co.za is die Broederbond nog steeds besig is die plaaslike rymklets industrie te bëinvloed. Rymklets Republiek is ‘n plaaslike Afrikaanse musiek platform wat die eerste plek is waar jy die Broederbond se musiek sal vind. Arthur Price, stigter van die Rymklets Republiek webwerf, maak Afrikanse Rymklets verniet beskikbaar aan talle ondersteuners. Dit is hierdie tipe inisiatiewe wat die grootste impak op hierdie stadium maak.

Rymkletsers word nou in styl vereer deur die Broederbond se affiliasie. Dis ‘n viering van  Rymklets onder die HipHop vaandel, ‘n verenigde front, ‘n gemeenskap in samewerking, ‘n eenheid, ‘n bond - Die Broederbond.

 

Inter- het ontmoet met Breimasjies, aka Kaptein om meer by om uit te vind oor wat rerig agter die kap van die byl steek.  

 

 

V: Hoe het Broederbond ontstaan?

 

Brei: Broederbond het purely uit vision uit ontstaan. Die naam self trek baie aandag maar die motive is om dit te deconstruct van al die negatiewe connotations omdat ‘n groep van ouens kan bond in musiek ook. Die kollektiewe poging is om die verdeeldheid wat in Afrikaanse Rymklets bestaan, teen die ken te slaan. Die onenigheid het glad nie vir my sin gemaak siende dat ons almal dieselfde ding beoefen nie. Ek het dit vir te lank aanskou. Ek het die visie gesien van ‘n united movement en het met Ricklo, beter bekend as Die HottNotGhot gedeel en hy het gehou van die visie. Ons het planne aan die rol gesit en die plan van aksie is opgetrek saam met die eerste groep van Broederbond.

 

V: Kan jy uitbrei oor julle eerste volwaardige projek?

 

Brei: Die eerste volwaardige projek naamlik ‘n enkelsnit HART VAN VOL IS, was met Imie, en K-Rhyme wat deur myself en Ginesse produce is. Ons het Whatsapp gebruik in die operation aangesien almal van verskillende dele in die land was. Die sukses van HART VAN VOL IS  het baie goeie aandag getrek.

 

V: Wat het gevolg  nadat julle die eerste projek afgehandel het?

 

Brei: Ons het die ander rymklets-kampe ook genader met die objective om change deur unity te bring. Ons het verskeie individue en groot geeste soos Pierre Cloete (Mr DIY), Nama Xam en Arthur Price, om slegs ‘n paar name te noem, genooi om deel te raak van die beweging.  Ons het die projekte opgevolg met tracks soos KOM KOM KOM, DIE GROOT TREK en vele ander.

 

V: Het jy ‘n laaste boodskap vir die Afrikaanse Rymkletsgemeenskap?

 

Brei: Ek het nie baie te se nie, maar die hele movement gaan oor unity. Die slogan sê: In eenheid is krag.

Daais kragtig. Daai is powerful vir my man. Saambou, Unity. Vir jare het ons maar almal sy eie ding gekyk en elkeen sy eie brand gepush. Ons het maar die template van die Amerikaners gevolg en nageboots, gekyk wat hulle doen en daai tipe van ding.  Ek dink ons moet terug na die roots gaan en die ding toeëin aan onsself want nêrens innie werld is daar Afrikaanse rymklets nie. In Broederbond is almal nog in hul eie kampe. Almal doen nog hul eie ding as lede van hul verskeie groepe. Ja so daar is eenheid in krag my bru. Sonner om mekaar af te kraak en sleg te praat. Ja daai is my siening van dit. Daai is maar my sentiment.

Describing the Performance

Describing the Performance

by Heinrich Groenewald

 

 

Scan.jpeg
Scan 1.jpeg
Scan 2.jpeg
Scan 3.jpeg
Scan 4.jpeg
Scan 5.jpeg
Scan 6.jpeg
Untitled

Untitled

by Stephané E Conradie

Steph.gif
INTER(RACE)  INTER(COM)    INTER INTER ...

INTER(RACE) INTER(COM) INTER INTER ...

by Nontsikelelo Veleko

INTER(RACE)

INTER(COM)

 

INTER INTER ...

 

ENTER!

I-N-T-E-R-(RACE)

WHO RUN THIS MOTHER*<!?

Memoirs of BLKNŹ -

listening to  Four Women by NINA SIMONE

 

Quoting-Lauren Michele Jackson -a writer and doctoral student living in Chicago. Her essays have appeared in The Atlantic, The Point, and Complex, among other places. 

 

"Lise Funderburg, wrote the National Geographic feature and is the author of Black, White, Other: Biracial Americans Talk About Race and Identity, acknowledges that multiracial identities remain subject to rigid racial categories such as the “one-drop rule” — “ambiguous black-white faces” are generally read as black, for example — she envisions a progressive future ushered by interracial unions. They are “an opportunity,” Funderburg writes. “If we can’t slot people into familiar categories, perhaps we’ll be forced to reconsider existing definitions of race and identity, presumptions about who is us and who is them.” She concludes with a line from a poem by Walt Whitman, a man whose ambivalence toward black people in American manifests in a “vision of an ideal, multiracial republic”: “I am large, I contain multitudes.”  

 

 

 

Humpty Dumpty sat on the wall! Humpty Dumty had a great fall

 

 What kind of songs are these? are they even suggesting what i think they do?

 

Well...well.... it will seem so promising to see you darling with your weave and all living the life, you have made it right?

 

Do not answer that i might sound jealous but these questions brew within me and i wonder do they to you as they do me?

Over-heared these women asking is it your baby?  or did madam "borrow" you the baby for the day?!

Your friend suggested your blood was not strong, How come you are black and yet You make "white babies"!?

The nerve!

She cooked you a meal perhaps a portion to make them black and strong make 'em great again,excuse the pun

 

How dare they even suggest that?;  i mean can you not make a mixed race babies without being side eyed these days

Regressive times i tell you but it all makes sense nothing has really changed in the world even i met some kid from Spain who was mesmerised by me and said i was exotic 

Yo ma se Poes is ..EXOTIC 

 

 

 Nontsikelelo Veleko by photographer Unknown from her installation series www.notblackenough.lolo 2003

Nontsikelelo Veleko by photographer Unknown from her installation series www.notblackenough.lolo 2003

Inter (Race)

Inter (Race)

by Tessa Cloete

definition of race;//a group of people sharing the same culture,history,language ect.;ethnic group.

this threw me off. help!

its a heatwave of a day in stellenbosch, ive done my 20min meditation and stretches for the  morning i have just finished my fruitbowl AND made a dent in my first bottle of water for the day. i'm zen as fuck, i tell myself, quitting the urge to smoke a cigarette by taking another swig of bland water. i catch myself looking at the clock - please gawd it must be time for a little white wine spritzer,. I peak with my one eye..its 11. today i WILL be productive. i put on the queen goddess lauren hill and start writing with "everything is everything" washing over me.

in my 27 ample years of trying to make sense of the universe and her opportunities, the colour of my skin, my exact race has always come up in the midst of "you look like that girl from pirates of the carribean!" to "you're pretty for a black girl"...or, I find myself arguing with a white lady telling me im NOT black and having to say i IDENTIFY as a black person for her to better understand. its fucking laughable.

Vacancy

 

there is a mirror to the side of me.

i am trying not to look.

 

there is  a dissconnect 

an old new

it has always been there.

nothing to mask it with i no longer care to.

 

get on with your life.

 

jaded, bitterly trapped in a cycle of distrust

 self exploitation and destruction.

theres something vacant in me

it has always been there 

no rest my love

no rest.

 

you make a promise and i watch you break it

honey i know

i know exactly who you are

 sweet cane just thought YOU should too.

i see red when i see you 

your face blurry

i  see you.

everyone who thought they could love me/

pretended to love me/attempted to love me

do you see me?

 

speak your mother tougue 

bite it while youre at it.

thank them for your grace 

keep it together 

we all need to save face.

ripped from my mothersland and every other home 

i am at peace in my own.

feeling a fraud longer then i should have.

 

Get on with your life.

 

i imagine race has always been  significunt, much like sexuality. All vital distractions.In the post colonial apocolypse that i reside in, race is the scarce water we shed blood over and im thirsty for something else, some love.